768664
60
Zoom out
Zoom in
Vorherige Seite
1/63
Nächste Seite
119118 instruction manual Joolz Day+
AFRIKAANS
WAARSKUWINGS
WAARSKUWINGS
VIR DIE DRABEDJIE
WAARSKUWINGS
VIR LED
BELANGRIK: LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK
EN HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG. KOM DIE VERVAARDIGER SE
INSTRUKSIES NA.
+Dié sitplekeenheid is bedoel vir kinders van 6
maande tot ’n maksimum gewig van 50 lbs/22 kg en
’n maksimum lengte van 100 cm/42,5 duim.
+Dié sitplekeenheid is nie geskik vir kinders onder 6
maande nie.
+Die drabedjie is slegs geskik vir ’n kind wat nie alleen
kan regopsit, omrol of hom-/haarself op sy/haar
hande en knie kan opdruk nie. Maksimum gewig van
die kind: 9 kg/20 lb.
+Dié produk is nie geskik vir hardloop of skaats nie.
+Moet nooit die kind sonder toesig laat nie.
+Om besering te vermy, maak seker dat jou kind/
kinders weggehou word wanneer jy dié produk
verstel, oop- en toevou.
+Let daarop dat vingers vasgeknel kan word wanneer
die babawaentjie/stootwaentjie toe- en oopgevou
word. Neem die nodige sorg in die proses.
+Vermy ernstige beserings as gevolg van val of uitgly.
Gebruik altyd die weerhoudingstelsel.
+Maak seker dat die sitplek- of karstoeltjie-eenhede
korrek gekoppel is vóór gebruik.
+Maak seker dat die drabedjie, sitplekeenheid of
karstoeltjie se koppelingstoestelle korrek gekoppel is
vóór gebruik.
+Die Joolz Day+-drabedjie en sitplekeenheid is
slegs verenigbaar met die Joolz Day+-onderstel en
omgekeerd.
+Enige lading wat aan die stuurstang en/of aan die
agterkant of rugleuning en/of aan die kante van die
voertuig gehang word, kan die stabiliteit daarvan
affekteer.
+Pakkies of bykomende items of beide wat op die
eenheid geplaas word, kan veroorsaak dat die
eenheid onstabiel raak. Oormatige gewig kan ’n
gevaarlike onstabiele toestand veroorsaak.
+Die drabedjie of sitplekeenheid kan elk net een kind
op ’n keer dra.
+Gebruik net karstoeltjies, vervangings- of
reserwedele en bybehore wat deur Joolz verskaf of
goedgekeur is.
+Moenie enige kussing, donskombers of ekstra matras
vir opvulsel gebruik wat nie deur Joolz verskaf of
goedgekeur is nie.
+Karstoeltjies wat in kombinasie met ’n onderstel
gebruik word, vervang nie ’n bababedjie of ’n bed
nie. As dit nodig word vir jou kind om te slaap moet
hy/sy volgens jou kind se behoeftes in ’n geskikte
wiegie, bed of goedgekeurde slaaparea neergelê
word.
+Gaan die stootwaentjie se onderstel, drabedjie,
sitplekeenheid en bybehore gereeld na vir tekens van
skade of skeure.
+Moenie die stootwaentjie gebruik as enige van die
onderdele beskadig, geskeur of weg is nie.
+Sluit altyd die rotasieslot op die voorwiele voordat
die stootwaentjie toegevou word. Versuim om dit te
doen kan lei tot vervorming van die bande, veral in ’n
warm omgewing.
+Koppel altyd die remme wanneer die kinders in die
waentjie geplaas, of daaruit gehaal word.
+Maak seker die rempedaal is ten volle ingeskakel
wanneer die rem gebruik word.
+Die maksimum gewig van die inkopiemandjie is
11 lbs/5 kg.
+Die maksimum gewig van die rugleuningsak is
2 kg/4,4 lb.
+Maak seker dat kinders nie in die stootwaentjie
klim nie.
+Moenie ’n kind/kinders toelaat om met hierdie
produk te speel nie.
+Die Joolz Day+-drabedjie is slegs geskik vir ’n
kind wat nie alleen kan regopsit, omrol of hom-/
haarself op sy/haar hande en knie kan opdruk nie.
Maksimum gewig van die kind: 9 kg/20 lb.
+Moet nooit die kind sonder toesig laat nie.
+Dié produk is slegs geskik vir ’n kind wat nie sonder
ondersteuning kan regopsit nie.
+Gebruik slegs op ‘n ferm, horisontaal-gelyk en droë
oppervlak.
+Moenie toelaat dat ander kinders sonder toesig naby
die drabedjie speel nie.
+Moenie dit gebruik as enige deel van die drabedjie
gebreek, geskeur of weg is nie.
+Gebruik slegs vervangings- of spaaronderdele en
bybehore wat deur Joolz verskaf of goedgekeur is.
+Gebruik slegs die matras wat deur Joolz verskaf is.
Moenie ’n ekstra matras bo-op die matras wat deur
Joolz verskaf is, plaas nie.
+Hou die Joolz Day+ weg van oop vure of ander
hittebronne.
+Die stuur en die onderkant van die drabedjie moet
gereeld nagegaan word vir tekens van skade of
verweer.
+Maak vóór gebruik altyd seker dat die bufferstaaf
korrek aan die bababedjie-eenhede gekoppel is.
+Die kind in die drabedjie se kop moet nooit laer as
sy/haar liggaam wees nie.
+Oorverhitting kan jou kind se lewe in gevaar stel!
Hou rekening met die omgewingstemperatuur en
die kind se kleding en maak seker dat die kind nie te
koud of te warm kry nie.
VERSMORINGSGEVAAR: Die babadrastoel kan op
sagte oppervlakke omrol en die kind versmoor. MOET
NOOIT die babadrastoel op beddens, banke of ander
sagte oppervlakke neersit nie.
VALGEVAAR: Die kind se aktiwiteit kan die drastoel
laat gly. MOET NOOIT die drastoel naby die kante
van toonbanke, tafels of enige ander hoë oppervlakke
neersit nie. MOET NOOIT hierdie drastoel gebruik as
vervoermiddel vir ’n baba in ’n motor nie.
+Doen onmiddellik weg met die gebruikte batterye.
Hou nuwe en gebruikte batterye weg van kinders.
As jy dink dat batterye moontlik ingesluk, of by enige
deel van die liggaam ingedruk is, kry onmiddellik
mediese hulp.
+Batterye moet slegs deur volwassenes vervang word.
+Nieherlaaibare batterye moenie herlaai word nie.
+Herlaaibare batterye moet onder toesig van ’n
volwassene herlaai word.
+Verskillende soorte batterye of nuwe en gebruikte
batterye moenie gemeng word nie.
+Batterye moet met die korrekte polariteit (+ en –)
ingesit word.
+Batterye wat pap geword het, moet uit die speelding
verwyder word.
+Die toevoeraansluiters moenie kortgesluit word nie.
za
Die LED benodig 2 AAA-batterye. Batterye word nie bygelewer nie.
za
60

Brauchen Sie Hilfe? Stellen Sie Ihre Frage.

Forenregeln

Missbrauch melden von Frage und/oder Antwort

Libble nimmt den Missbrauch seiner Dienste sehr ernst. Wir setzen uns dafür ein, derartige Missbrauchsfälle gemäß den Gesetzen Ihres Heimatlandes zu behandeln. Wenn Sie eine Meldung übermitteln, überprüfen wir Ihre Informationen und ergreifen entsprechende Maßnahmen. Wir melden uns nur dann wieder bei Ihnen, wenn wir weitere Einzelheiten wissen müssen oder weitere Informationen für Sie haben.

Art des Missbrauchs:

Zum Beispiel antisemitische Inhalte, rassistische Inhalte oder Material, das zu einer Gewalttat führen könnte.

Beispielsweise eine Kreditkartennummer, persönliche Identifikationsnummer oder unveröffentlichte Privatadresse. Beachten Sie, dass E-Mail-Adressen und der vollständige Name nicht als private Informationen angesehen werden.

Forenregeln

Um zu sinnvolle Fragen zu kommen halten Sie sich bitte an folgende Spielregeln:

Neu registrieren

Registrieren auf E - Mails für Joolz Day plus wenn:


Sie erhalten eine E-Mail, um sich für eine oder beide Optionen anzumelden.


Das Handbuch wird per E-Mail gesendet. Überprüfen Sie ihre E-Mail.

Wenn Sie innerhalb von 15 Minuten keine E-Mail mit dem Handbuch erhalten haben, kann es sein, dass Sie eine falsche E-Mail-Adresse eingegeben haben oder dass Ihr ISP eine maximale Größe eingestellt hat, um E-Mails zu erhalten, die kleiner als die Größe des Handbuchs sind.

Ihre Frage wurde zu diesem Forum hinzugefügt

Möchten Sie eine E-Mail erhalten, wenn neue Antworten und Fragen veröffentlicht werden? Geben Sie bitte Ihre Email-Adresse ein.



Info