768666
57
Zoom out
Zoom in
Vorherige Seite
1/61
Nächste Seite
113112 instruction manual Joolz Hub+
AFRIKAANS
WAARSKUWINGS
BELANGRIK: LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK
EN HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG.
+Moet nooit die kind sonder toesig laat
nie.
+Dié produk is nie geskik vir hardloop of
skaats nie.
+Om besering te vermy, maak seker
dat jou kind/kinders weggehou word
wanneer jy dié produk verstel, oop- en
toevou.
+Let daarop dat vingers vasgeknel kan
word wanneer die babawaentjie/
stootwaentjie toe- en oopgevou word.
Neem die nodige sorg in die proses.
+Maak seker dat die sitplek- of
karstoeltjie-eenhede korrek gekoppel is
vóór gebruik.
+Maak seker dat die drabedjie,
sitplekeenheid of karstoeltjie se
koppelingstoestelle korrek gekoppel is
vóór gebruik.
+Die Joolz Hub+-drabedjie en
sitplekeenheid is slegs verenigbaar
met die Joolz Hub+-onderstel en
omgekeerd.
+Enige lading wat aan die stuurstang
en/of aan die agterkant of rugleuning
en/of aan die kante van die voertuig
gehang word, kan die stabiliteit
daarvan affekteer.
+Pakkies of bykomende items of beide
wat op die eenheid geplaas word,
kan veroorsaak dat die eenheid
onstabiel raak. Oormatige gewig
kan ’n gevaarlike onstabiele toestand
veroorsaak.
+Die drabedjie of sitplekeenheid kan elk
net een kind op ’n keer dra.
+Gebruik net karstoeltjies, vervangings-
of reserwedele en bybehore wat deur
Joolz verskaf of goedgekeur is.
+Karstoeltjies wat in kombinasie met ’n
onderstel gebruik word, vervang nie ’n
bababedjie of ’n bed nie. As dit nodig
word vir jou kind om te slaap moet hy/
sy volgens jou kind se behoeftes in ’n
geskikte wiegie, bed of goedgekeurde
slaaparea neergelê word.
+Gaan die stootwaentjie se onderstel,
drabedjie, sitplekeenheid en bybehore
gereeld na vir tekens van skade of
skeure.
+Moenie die stootwaentjie gebruik as
enige van die onderdele beskadig,
geskeur of weg is nie.
+Sluit altyd die rotasieslot op die
voorwiele voordat die stootwaentjie
toegevou word. Versuim om dit te doen
kan lei tot vervorming van die bande,
veral in ’n warm omgewing.
+Koppel altyd die remme wanneer die
kinders in die waentjie geplaas, of
daaruit gehaal word.
+Die maksimum gewig van die
inkopiemandjie is 11 lbs/5 kg.
+Maak seker dat kinders nie in die
stootwaentjie klim nie.
+Moenie ’n kind/kinders toelaat om met
hierdie produk te speel nie.
WAARSKUWINGS
VIR SITPLEK-EENHEID
WAARSKUWINGS
VIR LED
+Dié sitplekeenheid is bedoel vir kinders
van 6 maande tot ’n maksimum gewig
van 50 lbs/22 kg en ’n maksimum
lengte van 100 cm/42,5 duim.
+Dié sitplekeenheid is nie geskik vir
kinders onder 6 maande nie.
+Vermy ernstige beserings as gevolg
van val of uitgly. Gebruik altyd die
weerhoudingstelsel.
+Doen onmiddellik weg met die
gebruikte batterye. Hou nuwe en
gebruikte batterye weg van kinders. As
jy dink dat batterye moontlik ingesluk,
of by enige deel van die liggaam
ingedruk is, kry onmiddellik mediese
hulp.
+Batterye moet slegs deur volwassenes
vervang word.
+Nieherlaaibare batterye moenie
herlaai word nie.
+Herlaaibare batterye moet onder toesig
van ’n volwassene herlaai word.
+Verskillende soorte batterye of nuwe
en gebruikte batterye moenie gemeng
word nie.
+Batterye moet met die korrekte polariteit
(+ en –) ingesit word.
+Batterye wat pap geword het, moet uit
die speelding verwyder word.
+Die toevoeraansluiters moenie
kortgesluit word nie.
Die LED benodig 2 AAA-batterye. Batterye word nie bygelewer nie.
za
57

Brauchen Sie Hilfe? Stellen Sie Ihre Frage.

Forenregeln

Missbrauch melden von Frage und/oder Antwort

Libble nimmt den Missbrauch seiner Dienste sehr ernst. Wir setzen uns dafür ein, derartige Missbrauchsfälle gemäß den Gesetzen Ihres Heimatlandes zu behandeln. Wenn Sie eine Meldung übermitteln, überprüfen wir Ihre Informationen und ergreifen entsprechende Maßnahmen. Wir melden uns nur dann wieder bei Ihnen, wenn wir weitere Einzelheiten wissen müssen oder weitere Informationen für Sie haben.

Art des Missbrauchs:

Zum Beispiel antisemitische Inhalte, rassistische Inhalte oder Material, das zu einer Gewalttat führen könnte.

Beispielsweise eine Kreditkartennummer, persönliche Identifikationsnummer oder unveröffentlichte Privatadresse. Beachten Sie, dass E-Mail-Adressen und der vollständige Name nicht als private Informationen angesehen werden.

Forenregeln

Um zu sinnvolle Fragen zu kommen halten Sie sich bitte an folgende Spielregeln:

Neu registrieren

Registrieren auf E - Mails für Joolz Hub plus wenn:


Sie erhalten eine E-Mail, um sich für eine oder beide Optionen anzumelden.


Das Handbuch wird per E-Mail gesendet. Überprüfen Sie ihre E-Mail.

Wenn Sie innerhalb von 15 Minuten keine E-Mail mit dem Handbuch erhalten haben, kann es sein, dass Sie eine falsche E-Mail-Adresse eingegeben haben oder dass Ihr ISP eine maximale Größe eingestellt hat, um E-Mails zu erhalten, die kleiner als die Größe des Handbuchs sind.

Ihre Frage wurde zu diesem Forum hinzugefügt

Möchten Sie eine E-Mail erhalten, wenn neue Antworten und Fragen veröffentlicht werden? Geben Sie bitte Ihre Email-Adresse ein.



Info