799539
24
Zoom out
Zoom in
Vorherige Seite
1/26
Nächste Seite
Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware waarborg dat u produk deeglik geïnspekteer en
getoets word voordat dit versend word en is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die
toepaslike veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar waarborg
soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.
Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:
Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of
vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-
houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 maande
vanaf die oorspronklike datum van aankoop, neem
asseblief die produk na die winkel van waar dit
gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.
Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg
Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en
bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en
behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-
fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap
ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na
die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die
oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk
terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel.
Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk
aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang
met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-
tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter
rede ookal nie.
NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig
vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons
webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste
jaar nadat hulle dit aangekoop het
Sien keersy vir besonderhede en instruksies.
Voordat u die produk terug stuur, maak seker
van die volgende:
•U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand,
werk en aangeskakel is,
•Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop
skakelaar op u DB bord af is),
•U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u
instruksies vir gebruik,
•Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.
Die volgende voorwaardes geld:
1. Maak seker dat jou oorspronklike kwitansie behoue is, dit
moet aangebied word wanneer 'n eis gemaak word onder
die voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om
die waarborg tydperk te bepaal sonder die bewys van
aankoop, so hou dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. Jou
oorspronklike waarborg kan opgeskandeer word na die
Mellerware webtuiste vir veilige bewaring - sien keersy vir
meer inligting.)
2. Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is
moet die produk volledig wees met al die bykomstighede,
onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die
waarborg nietig maak.
3. Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer
skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit
so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-
digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien
die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so
moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.
4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike
gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en
te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak
en instandhouding van die produk maak u waarborg
ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig
om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die
gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering
van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en /
of verbrande produkte)
5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige
beskadiging of sorg van die produk word die waarborg
nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie
aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.
6. Enige poging tot herstel, of vervanging met
ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak,
so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent
vir enige diens of herstelwerk.
7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die
oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die
datum wanneer dit vervang is nie.
8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val
dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.
9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen
binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-
daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of
aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder
ons beheer nie.
Herstelwerk buite die waarborg tydperk
As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-
borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar
is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op
die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal
skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die
kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons
onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-
selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle
herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum
van die herstel.
Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens
op 086 111 5006 of e-pos help@chwsa.co.za vanaf 08h00
tot 15h00, Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae
uitgesluit. Let asseblief ook daarop
dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-
durende Kersfees en Nuwejaar.
Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld
vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die
agterkant van hierdie bladsy verskyn.
24

Brauchen Sie Hilfe? Stellen Sie Ihre Frage.

Forenregeln

Missbrauch melden von Frage und/oder Antwort

Libble nimmt den Missbrauch seiner Dienste sehr ernst. Wir setzen uns dafür ein, derartige Missbrauchsfälle gemäß den Gesetzen Ihres Heimatlandes zu behandeln. Wenn Sie eine Meldung übermitteln, überprüfen wir Ihre Informationen und ergreifen entsprechende Maßnahmen. Wir melden uns nur dann wieder bei Ihnen, wenn wir weitere Einzelheiten wissen müssen oder weitere Informationen für Sie haben.

Art des Missbrauchs:

Zum Beispiel antisemitische Inhalte, rassistische Inhalte oder Material, das zu einer Gewalttat führen könnte.

Beispielsweise eine Kreditkartennummer, persönliche Identifikationsnummer oder unveröffentlichte Privatadresse. Beachten Sie, dass E-Mail-Adressen und der vollständige Name nicht als private Informationen angesehen werden.

Forenregeln

Um zu sinnvolle Fragen zu kommen halten Sie sich bitte an folgende Spielregeln:

Neu registrieren

Registrieren auf E - Mails für Mellerware GLIDE II - 23120A wenn:


Sie erhalten eine E-Mail, um sich für eine oder beide Optionen anzumelden.


Das Handbuch wird per E-Mail gesendet. Überprüfen Sie ihre E-Mail.

Wenn Sie innerhalb von 15 Minuten keine E-Mail mit dem Handbuch erhalten haben, kann es sein, dass Sie eine falsche E-Mail-Adresse eingegeben haben oder dass Ihr ISP eine maximale Größe eingestellt hat, um E-Mails zu erhalten, die kleiner als die Größe des Handbuchs sind.

Ihre Frage wurde zu diesem Forum hinzugefügt

Möchten Sie eine E-Mail erhalten, wenn neue Antworten und Fragen veröffentlicht werden? Geben Sie bitte Ihre Email-Adresse ein.



Info