799569
23
Zoom out
Zoom in
Vorherige Seite
1/24
Nächste Seite
Hoekom moet u die waarborg moet registreer?
Ons by Mellerware is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as ’n verbintenis tot die vlak van
gehalte bied ons ’n 2 jaar waarborg (1 Jaar Kleinhandel + 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor dikwels
dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle ’n probleem het nie. Om voordeel te trek van die
1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar van aankoop om
’n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te bekommer dat u die
kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet.
Bygevoegde Voordele
Bykomend tot die verskaffing van ’n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toegevoegde
waarde voordele:
aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers
nuwe resepte of idees vir u produkte
nuwe produk ontwikkelings – die eerste wees om die nuutste toestelle te kry
spesiale aanbiedings op promosie-items
AANLYN WAARBORG REGISTRASIE
Notas:
1. Die aanlyn waarborg stelsel is ’n veilige stoor fasiliteit vir
u strokies.
2. U sal gevra word om op die Mellerware webtuiste te
registreer. U sal ’n gebruikersnaam en wagwoord ontvang.
Dit sal u toegang gee tot u profiel.
3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u
gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u
nodig hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur
na ons.
4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskik-
baar binne in u profiel.
5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek
opgelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik
gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie.
6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief:
marketing@chwsa.co.za
NB: U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u
produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die
aankoop van u Mellerware produk. Indien u produk nie
aanlyn geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit
die verlengde waarborg nietig maak.
Cape Town
20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town,
7493, South Africa P.O. Box 6156,
Parow East, 7501, South Africa
Tel: +27 21 931 8117 Fax: +27 21 931 4058
Durban
35 Adrain Road, Windermere,
Durban, 4001, South Africa
Tel: +27 31 303 3465
Fax: +27 31 303 8259
Johannesburg
Unit 25 & 26 San Croy Office Park
Die Agora Road, Croydon
1619, South Africa
Tel:+27 11 392 5652 Fax:+27 11 392 1694
Maak u internet snuffelgids oop en
besoek www.mellerware.co.za
Klik op die “Registrasie” skakel en
teken in met u gebruikersnaam en
wagwoord.
Klik op “Register your products”
en laai kwitansies en volg die
maklike instruksies.
Skandeer en laai u strokie.
Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?
STAP 1 Skep u gebruikersprofiel:
STAP 2 Kies ’n registrasie metode:
As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.mellerware.co.za, kliek op die “Product
Registration” skakel en volg die maklike instruksies. U sal ’n gebruikersnaam en wagwoord
ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u profiel gee.
REKENAAR/
SKOOTREK-
ENAAR
Skandeer die QR-kode bo of
besoek www.mellerware.co.za
Klik op die “Registration”
skakel en teken aan met u
verbruikersnaam en wagwoord.
Klik op “Register your products”
en laai u kwitansie en volg die
maklike instruksies.
Skandeer of neem ’n foto en laai
u strokie.
SMART
FOON/
TABLET
Faks die volgende na
021 931 4058
Naam en van
Kontaktelefoon en faksnommer.
Produk model nommer en tipe.
Traceability code (wat op die
waarborgkaart of op ’n etiket op
die produk gevind kan word)
’n Duidelike en leesbare afskrif van
u ontvangs.
FAKS
National Service Centre: 086 111 5006
e-mail: help@chwsa.co.za
www.creativehousewares.co.za
23

Brauchen Sie Hilfe? Stellen Sie Ihre Frage.

Forenregeln

Missbrauch melden von Frage und/oder Antwort

Libble nimmt den Missbrauch seiner Dienste sehr ernst. Wir setzen uns dafür ein, derartige Missbrauchsfälle gemäß den Gesetzen Ihres Heimatlandes zu behandeln. Wenn Sie eine Meldung übermitteln, überprüfen wir Ihre Informationen und ergreifen entsprechende Maßnahmen. Wir melden uns nur dann wieder bei Ihnen, wenn wir weitere Einzelheiten wissen müssen oder weitere Informationen für Sie haben.

Art des Missbrauchs:

Zum Beispiel antisemitische Inhalte, rassistische Inhalte oder Material, das zu einer Gewalttat führen könnte.

Beispielsweise eine Kreditkartennummer, persönliche Identifikationsnummer oder unveröffentlichte Privatadresse. Beachten Sie, dass E-Mail-Adressen und der vollständige Name nicht als private Informationen angesehen werden.

Forenregeln

Um zu sinnvolle Fragen zu kommen halten Sie sich bitte an folgende Spielregeln:

Neu registrieren

Registrieren auf E - Mails für Mellerware IceMaster - ICM001WH wenn:


Sie erhalten eine E-Mail, um sich für eine oder beide Optionen anzumelden.


Das Handbuch wird per E-Mail gesendet. Überprüfen Sie ihre E-Mail.

Wenn Sie innerhalb von 15 Minuten keine E-Mail mit dem Handbuch erhalten haben, kann es sein, dass Sie eine falsche E-Mail-Adresse eingegeben haben oder dass Ihr ISP eine maximale Größe eingestellt hat, um E-Mails zu erhalten, die kleiner als die Größe des Handbuchs sind.

Ihre Frage wurde zu diesem Forum hinzugefügt

Möchten Sie eine E-Mail erhalten, wenn neue Antworten und Fragen veröffentlicht werden? Geben Sie bitte Ihre Email-Adresse ein.



Info