799559
7
Zoom out
Zoom in
Vorherige Seite
1/26
Nächste Seite
tekens van skade is nie.
2.1.16. Moenie die kragkoord dwing nie.
Moet nooit die kragkoord gebruik om
die toestel op te tel of te dra nie.
2.1.17. Moet nie die krag koord om die
toestel draai nie.
2.1.18. Moet nie die kragkoord sny of
vou nie.
2.1.19. Moenie toelaat dat die kragkoord
hang of met die warm oppervlaktes van
die toestel in aanraking kom nie.
2.1.20. Kontroleer die toestand van die
kragkoord. Beskadigde of verstrengelde
kabels verhoog die risiko van elektriese
skok.
2.1.21. Die toestel is nie geskik vir buite
gebruik nie.
2.1.22. Die kragkoordmoet gereeld
ondersoek word vir tekens van skade,
en as die tou beskadig is, moet die
toestel nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie die muurprop met nat
hande hanteer
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel
sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie die warm oppervlaktes
aanraak nie gebruik handvatsels of
knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde.
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir
industriele gebruik soos kantore,hotelle
motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir
gebruik deur vermindered fisiese
verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding
gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding
and kinders moet altyd toesig he om te
verhoed dat hulle met die toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle
afgewikkel word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik
word as die parte of bykomstighede nie
behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg
gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai
word terwyl dit in werking is of in die
muurprop gekoppel is
2.3.5. Ontkoppel die toestel van die
hooftoevoer as dit nie in gebruik is nie
en laat dit heeltemal afkoel voordat dit
skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die
toestel nie in werking wees nie.
2.3.6. Die toestel moet buite bereik van
kinders gestoor word
2.3.7. Die toestel moet heeltemal afkoel
voor dit gestoor word
2.3.8. Die toestel moet altyd onder
toesig wees wanneer in gebruik en moet
buite bereik van kinders gehou word
2.3.9. As die toestel aan die brand raak,
ontkoppel van muurprop. MOENIE
WATER GEBRUIK OM DIE VLAMME
TE BLUS NIE
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n
gekwalifiseerde tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word
moet dit deur die diensagent of `n
gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om
instruksies te volg lewer die waarborg
nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings
material voor gebruik
3.1.2. Voor eerste gebruik maak alle
parte skoon soos in die skoonmaak
seksie
22800.indd 722800.indd 7 2021/06/09 14:482021/06/09 14:48
7

Brauchen Sie Hilfe? Stellen Sie Ihre Frage.

Forenregeln

Missbrauch melden von Frage und/oder Antwort

Libble nimmt den Missbrauch seiner Dienste sehr ernst. Wir setzen uns dafür ein, derartige Missbrauchsfälle gemäß den Gesetzen Ihres Heimatlandes zu behandeln. Wenn Sie eine Meldung übermitteln, überprüfen wir Ihre Informationen und ergreifen entsprechende Maßnahmen. Wir melden uns nur dann wieder bei Ihnen, wenn wir weitere Einzelheiten wissen müssen oder weitere Informationen für Sie haben.

Art des Missbrauchs:

Zum Beispiel antisemitische Inhalte, rassistische Inhalte oder Material, das zu einer Gewalttat führen könnte.

Beispielsweise eine Kreditkartennummer, persönliche Identifikationsnummer oder unveröffentlichte Privatadresse. Beachten Sie, dass E-Mail-Adressen und der vollständige Name nicht als private Informationen angesehen werden.

Forenregeln

Um zu sinnvolle Fragen zu kommen halten Sie sich bitte an folgende Spielregeln:

Neu registrieren

Registrieren auf E - Mails für Mellerware Omega - 22800 wenn:


Sie erhalten eine E-Mail, um sich für eine oder beide Optionen anzumelden.


Das Handbuch wird per E-Mail gesendet. Überprüfen Sie ihre E-Mail.

Wenn Sie innerhalb von 15 Minuten keine E-Mail mit dem Handbuch erhalten haben, kann es sein, dass Sie eine falsche E-Mail-Adresse eingegeben haben oder dass Ihr ISP eine maximale Größe eingestellt hat, um E-Mails zu erhalten, die kleiner als die Größe des Handbuchs sind.

Ihre Frage wurde zu diesem Forum hinzugefügt

Möchten Sie eine E-Mail erhalten, wenn neue Antworten und Fragen veröffentlicht werden? Geben Sie bitte Ihre Email-Adresse ein.



Info