799551
8
Zoom out
Zoom in
Vorherige Seite
1/27
Nächste Seite
en trek dit af totdat dit vasgehak word.
3.4.2. Laai van stofsuier
3.4.2.1. Plaas die adapter in die regte muur prop
3.4.2.2. Maak seker die stofsuier is afgeskakel. Plaas
die stofsuier op die stasie en druk af totdat die laai-
aansluiting in die agterkant van die stofsuier klik.
3.4.2.3. Sodra dit verbind is, sal die rooi lig op die
stofsuier verlig.
3.4.2.4. Laai vir 8 ure
3.4.2.5. Vir doeltreffende skoonmaak, hou asseblief
die gebruikstyd tot +/- 12 minute.
NB: Gebruik slegs die meegaande llaaierom hierdie
eenheid te laai!
3.4.3. Stofsuig van droe materiaal:
3.4.3.1. Lig en verwyder die stofsuier van die doksta-
sie.
3.4.3.2. Heg die sagte kwas of spleetgereedskap aan
die suigspuit vas om beperkte spasies te bereik.
3.4.3.3. Skakel die stofsuier AAN met die aan /
uitskakelaar.
3.4.3.4. Sit die stofsuier na gebruik op die stasie. Die
LED-aanwyser sal verlig om aan te dui dat die stofsuier
gelaai word.
LET WEL: Maak die stofhouer leeg is voordat u dit na
die dokstasie terugkeer om seker te maak dit blok nie.
3.4.4. Stofsuig vloeistowwe:
3.4.4.1. Lig en verwyder die stofsuier van die doksta-
sie.
3.4.4.2. Heg die watersuiggereedskap aan die suigpyp
vas.
3.4.4.3. Skakel die stofsuier aan met die AAN / AF
skakelaar...
3.4.4.4. Jy kan nou vloeistof opsuig met die aanhegsel
voorsien
3.4.4.5. Wanneer vloeistof opgesuig word, Maak seker
dat die stofsuier tussen ‘n hoek van 40 en 90 grade
geposisioneer word.
MOET NOOIT TOELAAT DAT VLOEISTOF MET DIE MO-
TOR IN KONTAK KOM NIE !!
3.4.4.6. As jy klaar is, moet jy die stofhouer van alle
vloeistof leegmaak en droog gemaak word voordat dit
gestoor word. As jy dit stoor met vloeistof in kan dit lei
tot swak suig krag en elekriese skok
LET WEL: MOENIE toelaat dat die vloeistof in die
stofhouer die MAX wat aan die kant gemerk is, oorskry
nie..
4. Skoonmaak en instandhouding:
4.1. Verwyder die stofhouer:
4.1.1. Druk die uitlaatknoppie van die stofhouer bo-op
die handvatsel en skuif die stofhouer weg van die
motorafdeling.
4.1.2. Om die stofhouer weer in te pas, skuif die houer
terug op die motorafdeling totdat dit vasgeklip word.
4.2. Skoonmaak van stofhouer en filter:
4.2.1. Verwyder die stofhouer.
4.2.2. Verwyder die filter deur dit uit die filter houer te
gly.
4.2.3. Maak die stoffilter en die binnekant van die
stofhouer skoon.
4.2.4. Sit die filter weer in die stofhouer (maak seker
31350_IM.indd 8 5/31/2017 10:04:03 AM
8

Brauchen Sie Hilfe? Stellen Sie Ihre Frage.

Forenregeln

Missbrauch melden von Frage und/oder Antwort

Libble nimmt den Missbrauch seiner Dienste sehr ernst. Wir setzen uns dafür ein, derartige Missbrauchsfälle gemäß den Gesetzen Ihres Heimatlandes zu behandeln. Wenn Sie eine Meldung übermitteln, überprüfen wir Ihre Informationen und ergreifen entsprechende Maßnahmen. Wir melden uns nur dann wieder bei Ihnen, wenn wir weitere Einzelheiten wissen müssen oder weitere Informationen für Sie haben.

Art des Missbrauchs:

Zum Beispiel antisemitische Inhalte, rassistische Inhalte oder Material, das zu einer Gewalttat führen könnte.

Beispielsweise eine Kreditkartennummer, persönliche Identifikationsnummer oder unveröffentlichte Privatadresse. Beachten Sie, dass E-Mail-Adressen und der vollständige Name nicht als private Informationen angesehen werden.

Forenregeln

Um zu sinnvolle Fragen zu kommen halten Sie sich bitte an folgende Spielregeln:

Neu registrieren

Registrieren auf E - Mails für Mellerware SmartVac - 31350 wenn:


Sie erhalten eine E-Mail, um sich für eine oder beide Optionen anzumelden.


Das Handbuch wird per E-Mail gesendet. Überprüfen Sie ihre E-Mail.

Wenn Sie innerhalb von 15 Minuten keine E-Mail mit dem Handbuch erhalten haben, kann es sein, dass Sie eine falsche E-Mail-Adresse eingegeben haben oder dass Ihr ISP eine maximale Größe eingestellt hat, um E-Mails zu erhalten, die kleiner als die Größe des Handbuchs sind.

Ihre Frage wurde zu diesem Forum hinzugefügt

Möchten Sie eine E-Mail erhalten, wenn neue Antworten und Fragen veröffentlicht werden? Geben Sie bitte Ihre Email-Adresse ein.



Info